David Kramer’s Danger in the Dark, is a reworking of the hit musical Poison, which he and the late Taliep Petersen wrote in the 90s, and produced by Renaye Kramer.
Poison was very well received in South Africa, Malaysia and London. David has written this new book for Danger in the Dark, but he has retained many of the original songs.
He has assembled a stellar team and cast of eight lead performers with a chorus of 14, who dance, sing and play a variety of roles, accompanied by a live band of five musicians
The ensemble is led by Alexis Peterson (Pamela), Rushney Ferguson (Juanita), Elton Landrew (Poison), Eldon van der Merwe (Chicco), Tashreeq de Villiers (Lucky), Edith Plaatjies (Mrs Joseph), Dobs Madotyeni (Michael), Chad Baai (Sean)
The acclaimed creative team is made up of Camillo Lombard (musical director); Patrick Curtis (set and lighting designer); Grant van Ster (assistant director and choreographer); David Classen (sound designer); Widaad Albertus (costume designer) and Shaun Oelf (assistant choreographer).
Die liedjies op hierdie album is in die SAUK ateljee in Seepunt deur Ricardo McCarthy opgeneem met die ondersteuning van RSG. Welbekende klankingenieur Tully McCully is verantwoordelik vir die finale meng en meester van al die snitte. Gesoute musikante soos Albert Frost en Graham Ward (tromspeler vir Tom Jones) het bygedra. Die ateljee-orkes is saamgestel deur Sean de Vries (Take Note) en hy en David is verantwoordelik vir die vervaardiging van Wakkerslaap.
Die orkeslede is Keegan Williams - tromme en perkussie; Dylan Roman - klawers; Sean de Vries - baskitaar; Nielen Prinsloo - banjo; Wiehahn van Tonder - kitaar; Kerryn Torrance - viool.
Die album behels twaalf nuwe liedjies geskryf in David se unieke storievertelskryfstyl. Dit is uitgegee as 'n CD en word deur Select Musiek by SONY versprei.
Dit is ook beskikbaar op die internet by CDBaby, iTunes, en Spotify. Luister hier na kort uittreksels.